Musaiek
open now, until 17:00
Coffee shop Restaurant Café
Outdoor Venue for Kids Birthday Parties or breakfasts and lunches. With ACROBRANCH on the premises y Update description
Reviews
Updates (5)
Review Musaiek
Loading comments-box...
Updates from Musaiek
Mu. 2017-07-26
Bring die hele gesin en kom kuier by Musaiek dié naweek - 'n heerlike uitspan plek met baie om te doen vir oud en jonk. Ons is oop van Woensdag tot Sondag. Skakel 082 7354568 vir meer inligting oor kinderpartytjies, Acrobranch, trapkarretjies en ons piek

Mu. 2017-07-23
Môre mensies. Wat 'n pragtige oggend! Die sonnetjie gaan heel dag skyn en die temperatuur gaan tussen 22 en 24 grade wees. Wat kan mens nou meer voor vra? Kom kuier by Musaiek en geniet die natuur en buitelug met die hele gesin. Ons restaurantjie het iets

Mu. 2017-07-22
Die beste kuier plek in die noorde! Kom kuier by ons. Onthou geen funksie, partytjie of piekniek is te groot of te klein vir ons nie! Bring die kinders, die bure en sommer die hele familie en kom maak 'n draai. Vir meer inligting skakel 082 735 4568 of ep

Mu. 2017-07-21
Dis die laaste naweek voor die kindere weer terug keer skool toe. Kom kuier by ons, bring die kleingoed om buite te baljaar en smul aan die beste burgers in die noorde! Bring sommer die hele gesin. Tonne om te doen vir oud en jonk. Skakel (082) 7354568 vi

Popularity of Musaiek
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Musaiek has a total of 1288 visitors (checkins) and 2818 likes.