French Toast Koffie Kafee
Coffee shop Café
French Toast Koffie Kafee is a vegetarian restaurant on R511 in Hartbeespoort. Update description
Review French Toast Koffie Kafee
Loading comments-box...
Rochelle R. 2016-06-12
Sharon made my mom's 60th birthday such a massive success! Thank you for a wonderful morning with wonderful breakfast. She remembered who ordered what...

Betsie S. 2018-01-14
Luv dit!
Luv dit!
Dalene C. 2016-08-03
Dit is heerlik daar die kos en atmosfeer heerlik ons het die dag baie geniet van slot aansit tot fotos neem om die dag mooi te kan onthou

Annatjie Van Der M. 2016-07-11
Great plek!! Baie lekker om daar te kuier. Mal oor die atmosfeer.

Tamryn H. 2016-06-25
Not what I expected. Websites can be deceiving. Food was not good

Riana W. 2016-06-04
Baie spesiale ontbyt geniet! Uniek bedien en sommer baie spesiaal gevoel! Baie lekker plekkie!!

Hanlie V. 2016-05-01
Baie oulike idee en opset..met baie potentiaal. Maar ek stel voor julle kry 'n vloer bestuurder wat kan leiding neem en goed organiseer. Julle is...

Marius Van Der W. 2016-04-02
Must go place! Excellent!
Must go place! Excellent!
Lizaan V. 2016-03-29
Ons het lank gewag vir 'n tafel aangesien dit baie vol was wat verstaanbaar is(aangesien gister 'n vakansiedag was ) . Het oor 'n uur gewag vir ons...

Hardie B. 2016-03-26
Excellent atmosphere, good food, slow service, inefficient hostesses arranging seating and handling the queue.

Tersia G. 2016-01-23
Ons gunsteling restuarant!! As ons is harties vir n uitstappie is gaan geniet ons defnitief n ete daar. Was al n uitstaller by die food en film show...

Raye Christian G. 2016-01-08
The worst service I have ever had. Waiter came to table once. Food took 40 mins, and was delivered cold, I had to ask another waiter to put in the...

Ellen S. 2016-01-03
Baie lekker atmosfeer, kos lekker, die wag die moeite werd

Maryke B. 2016-01-01
Baie lekker kos, goeie diens, Paul die eienaar het ons so welkom laat voel, aan die einde van ons ete het hy sy tyd gevat om fotos te neem van ons by...

Altie Spence O. 2016-01-01
Twee keer in een week. My dogter wil die jaar film studeer en die bestuurder het tyd gemaak om met haar te gesels. Kos is heerlik - diens is stadig...

Johan G. 2015-12-30
Awesome atmosfeer en baie lekker kos. Sal verseker weer gaan.☺

Dawid P. 2015-12-29
The wait for lunch at a very busy time was well worth it. As promised. We were professionally received, seated and served. Meals well prepared and...

Bernice H. 2015-11-07
Wat n stunning plek. Vriendelike diens en word bedien in my moeder taal.....alles was net tops....n definitiewe 5☆

Michelle S. 2015-11-01
Stunning plek, sal beslis weer gaan. Kos was heerlik. Definitief n' yes van my.

Ronaldo Silvestre De S. 2015-10-25
Such an awesome place! So relaxing and such great food! Love spending the day here!

Popularity of French Toast Koffie Kafee
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
French Toast Koffie Kafee has a total of 884 visitors (checkins) and 1026 likes.
20 reviews of French Toast Koffie Kafee.
Average grade
4.2
av 5.